Books written by/over Leipoldt's.

BOOKS WRITTEN BY C. LOUIS LEIPOLDT:

Author Title Publisher ISBN Information
Leipoldt, C. Louis "Oom Gert vertel" 1909   - http://www.sun.ac.za/afrndl/tna/615.html
Leipoldt, C. Louis "The ideal graduate study institution: what Germany has done" 1909    
Leipoldt, C. Louis "Common sense dietics" Londen, Williams & Norgate, 1911 243 p.; illus.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Oom Gert vertel en ander gedigte" ook bekend als "Uncle Gert's Story and Other Poems", gedichten 1e druk 1911 92 p.; 18 cm
2e druk 1917
3e druk 1921 Pretoria, De Bussy, 90 p.; 18 cm
4e druk 1926 99 p.; 18 cm
5e druk 1953 98 p.; 18 cm
1961 Kaapstad, Nasionale boekhandel
8e druk 1971 Kaapstad, Tafelberg, 128 p.; 18 cm
   
Leipoldt, C. Louis "The school nurse: her duties and responsibilities" 1912, Londen    
Leipoldt, C. Louis "Die weeskindjie wat 'n moeder wou hê" 1914, verhaal in "Die Brandwag"    
Leipoldt, C. Louis "Skool-gesondheid" 1916 Pretoria, J.L. van Schaik, 104 p.; 21 cm
3e druk 1921 167 p.; 21 cm
   
Leipoldt, C. Louis "Praatjies met die oumense" 1918, Pretoria, S.A. Boekwinkel, 190 p.; 24 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die laspos" 1919, drama één-akter (in "Die Brandwag" op 25 mei 1919)    
Leipoldt, C. Louis "Jannie", één-akter 1919 / 1920    
Leipoldt, C. Louis "Dingaansdag", een gedichtenbundel 1919
1920 Pretoria, J.L. van Schaik, 112 p.; 21 cm
1933
1950 170 p.; 19 cm
   
Leipoldt, C. Louis "Die Afrikaanse kind in siekte en gesondheid; 'n boek vir ouers en opvoeders" 1920, Kaapstad, Nasionale pers, 196 p.; illus.; 21 cm    
Leipoldt, C. Louis "Praatjies met die kinders", een kinderboek 1917 Pretoria, 120 p.; illus.; 18 cm
1920 Pretoria
3e druk 1921 Pretoria, 120 p.; illus.; 19 cm
   
Leipoldt, C. Louis "Stories vir kinders", een kinderboek 1922, Kaapstad    
Leipoldt, C. Louis "Kampstories", een kinderboek 1923 Pretoria
1924 Pretoria, J.L. van Schaik, 126 p.; 17 cm
   
Leipoldt, C. Louis "Uit drie wêrelddele", gedichten 1923 Kaapstad, Nasionale pers, 179 p.; 21 cm
3e druk 1928 Nasionale pers, 179 p.; 21 cm
7e druk 1934 161 p.
8e druk 1948 Nasionale pers, 168 p.; 18 cm
  Een gedichtenbundel met de drie bekendste gedichten: "By die vlei", "Die man met die helm" en "Grys-blou bulte".
Leipoldt, C. Louis "Die heks", een drama-toneelstuk (1923; "The Witch"); in 1944 bekroond met de Hertzogprijs 1923 Kaapstad, Nasionale pers, 48 p.; 22 cm
2e druk 1927 8e druk 1938 Kaapstad, Bloemfontein & Port Elizabeth: Nasionale boekhandel, 49 p.; illus.; 18 cm
17e druk 1951 1973 Kaapstad, Tafelberg, 32 p.; illus.; 22 cm
  C Louis Leipoldt was, benewens digter, ook 'n uitstaande dramaturg – sy toneelstuk Die heks was in alle opsigte 'n baken op die pad van die Afrikaanse toneel.

Hierdie stuk het reeds in 1923 verskyn en is 35 keer herdruk. Die laaste aand het in 1930 verskyn en het al 11 vorige drukke beleef. Gesamentlik het dié twee dramas in 1944 vir Leipoldt die Hertzogprys besorg.

Die heks speel af teen die agtergrond van 'n heksejag in die Middeleeue en beeld 'n interessante tydperk in die wêreldgeskiedenis uit. Die handeling wentel om die Kardinaal wat aan die hoof van die hekseprosesse staan. Pas nadat die Kardinaal die vonnis oor die heks en haar dogter gevel het, ontdek hy dat die moeder 'n minnares uit sy verlede is en die dogter sy eie.

Die laaste aand is gebou om Leipoldt se dramatiese monoloog Van Noodt se laaste aand wat gebaseer is op 'n Kaapse legende. Die drama handel oor Martha, die blinde Maleiervrou wat Van Noodt jare lank met haar wraak agtervolg het. Hy het haar en haar ongebore seun in Java agtergelaat toe hy moes kies tussen sy liefde en sy ambisie. Nou is Van Noodt goewerneur van die Kaap en is hulle seun deur hom ter dood veroordeel.

Hierdie gesamentlike uitgawe van Die heks en Die laaste aand sal veral vir studente in die drama- en toneelkunde van historiese belang wees, trouens, enige liefhebber van die Afrikaanse drama sal dit boeiende leesstof vind.
Leipoldt, C. Louis "'n Vergissing", een één-akter blyspel 1927 Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein: Nasionale pers, 19 p.; 18 cm
1941
1965 Kaapstad, Nasionale boekhandel, 15 p.; 18 cm
   
Leipoldt, C. Louis "Waar spoke speel", prosa / kort verhaal 1927 Kaapstad, Nasionale pers, 225 p.; 18 cm
1928
1934
3e druk 1920 Kaapstad, Nasionale pers, 225 p.; 18 cm
  Inhoud: Wit angeliere - Karbolsuur - Die transportreyer se storie - Die wit hondjie - Die lammervanger - O'Callaghan se waatlemoene - Aalwyne - Die Karonna se kopbeen - Die gat in die kamer.
Leipoldt, C. Louis "As die natuur gesels", wetenschappelijk kinderboek in twee delen 1828 Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein: Nasionale pers, 108 p.; 18 cm
1931
   
Leipoldt, C. Louis "Die laaste aand", drama, (1930; "The Last Evening"), in 1944 bekroond met de Hertzogprijs 1930 Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein: Nasionale pers, 27 p.; 19 cm
2e druk 1936
4r druk 1940
6e druk 1949 Kaapstad, Nasionale pers, 28 p.; 18 cm
10e druk 1969
11e druk 1974 Kaapstad, Tafelberg, 23 p.; 18 cm
11e druk 0624005097  
Leipoldt, C. Louis "Wat agter lê en ander verhale", prosa / kort verhaal 1930, Kaapstad, Nasionale pers, 252 p.; 17 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die donker huis", roman 1931, Kaapstad, Nasionale pers, 307 p.; 17 cm    
Leipoldt, C. Louis "Afgode", dramatisch werk, toneelstuk in vier bedrywe 1931, Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein: Nasionale pers, 58 p.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die kwaksalver", dramatisch werk 1930 / 1931    
Leipoldt, C. Louis "Onrus", dramatisch werk, toneelstuk in drie bedrywe 1931, Kaapstad, Nasionale pers    
Leipoldt, C. Louis "Die wonderlike klok", kinderverhalen 1931    
Leipoldt, C. Louis "Die mossie wat wou ryk word", kinderverhalen 1931    
Leipoldt, C. Louis "Galgsalamander", roman. Ook bekend als "Chameleon on the gallows" en "Gallows Gecko" 1932, Kaapstad
2000, Human & Rousseau
Human & Rousseau 2000 0798139986 The unfolding saga of a Western Cape town climbing out of the shadow of slavery into early Victorian settled prosperity. Based on the history of Clanwilliam in Southern Namaqualand, Chameleon on the gallows tells the story of the rehabilitating Everardus and his courageous wife Magriet, of the legendary Widow Priem, horsebreeder, and her shy, strolling-player lover, the Frenchman Pierre. Other goings-on of great moment are recorded, leading to this unforgettable community’s election of their first parliamentary representatives.

- http://www.humanrousseau.com/excerpts_chameleon2.html

Buy this book at kalahari.net
Leipoldt, C. Louis "Die moord op Muizenberg", speurverhaal 1932 Kaapstad
1934 188 p.
4e druk 1948 Kaapstad, Nasionale pers, 108 p.; 18 cm
   
Leipoldt, C. Louis "Die rooi rotte en ander kort verhale", korte verhalen 1932, Kaapstad, Nasionale pers, 229 p.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Uit mij Oosterse dagboek", reisdagboek 1932, Kaapstad, Nasionale pers, 202 p.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die Bergtragedie", gedichten 1932, Kaapstad, Nasionale pers, 75 p.; 20 cm    
Leipoldt, C. Louis "Skoonheidstroos", gedichtenbundel, (1932; "The Consolation of Beauty"), in 1934 bekroond met de Hertzogprijs 1932 Kaapstad, Nasionale pers, 97 p.; 19 cm
2e druk 1943 Kaapstad, Nasionale pers, 97 p.; 20 cm
   
Leipoldt, C. Louis "Die kwaksalwer", een komediespel in drie bedrywe 1934, Kaapstad, Nasionale pers, 43 p.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Kos vir die kenner", een kookboek met meer as duisend goeie resepte 1933 Kaapstad, Tafelberg
1978 Kaapstad, Tafelberg, 472 p.; 18 cm
1978 0624011070 ’n Heruitgawe van hierdie "n kombuispêrels" - 25 opstelle oor kos en drank wat Leipoldt in die laaste vyf jaar van sy lewe geskryf het. Dis geen resepteboek in die gewone sin van die woord nie, want presiese mate word nie gegee nie. Dis vir die fynproewer wat ’n handjievol van dit en ’n grypseltjie van dat na smaak ingooi. Eintlik is dit bedoel vir mense wat nie net lekker kos nie, maar ook heerlike prosa geniet.
Leipoldt, C. Louis "Die verbrande lyk", speurverhaal 1934, Kaapstad, Nasionale pers, 220 p.; 17 cm    
Leipoldt, C. Louis "Paddastories vir die peetkind", kinderverhalen 1934, Kaapstad, Bloemfontein en Pretoria: Nasionale pers, 72 p.; illus.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Medicine and faith" 1935, Londen    
Leipoldt, C. Louis "The belly-book or diner's guide", bewerking van Common sence dietics 1936, Londen    
Leipoldt, C. Louis "Jan van Riebeeck: a biographical study", in het Duits vertaald als "Holland gru^ndet die Kapkolonie: Jan van Riebeecks Leben und Werke" (Leipzig, 1937) 1936, London, Longmans, Green, 292 p.; illus.; 21 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die goue eier", kinderverhalen 1937, Kaapstad, Nasionale pers, 132 p.; 19 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die dwergvroutjie", roman 1937, Kaapstad, Nasionale pers, 249 p.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Bushveld doctor", autobiografie 1937 London, Cape, 350 p.; 20 cm
1980 Cape Town, Human & Rousseau, 259 p.; illus.; 22 cm
Johannesburg, Lowry Publishers
Human & Rousseau, 0798109564
Lowry Publishers Johannesburg, 0947042229
 
Leipoldt, C. Louis "Jan van Riebeeck: die grondlegger van 'n blanke Suid-Afrika", geneeskundig werk 1938, Kaapstad, Nasionale pers, 269 p.; illus.; 21 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die groot trek" 1938, Kaapstad, Nasionale pers, 172 p.; illus.; 19 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die Hugenote" 2e druk 1942 Kaapstad, Nasionale pers, 209 p.; illus.; 18 cm
1939 Kaapstad, 251 p.
   
Leipoldt, C. Louis "Die moord in die bosveld" 1939, Kaapstad, Nasionale pers, 217 p.; 18 cm    
Leipoldt, C. Louis "Die byl", één-akter 1950    
Leipoldt, C. Louis & Grove, Henriette "Ontmoeting by Dwaaldrif", radiodrama / hoorspel 1980, Johannesburg, Perskor, 49 p.; 21 cm 0628019432  
Leipoldt, C. Louis "Literere causie"   0702124362  

BOOKS OF C. LOUIS LEIPOLDT, APPEARED AFTER HIS DEAD:

Author Title Publisher ISBN Information
Leipoldt, C. Louis "Die moormansgat en andere verhalende en natuurverse", gedichtenbundel 1948, Johannesburg, Afrikaanse pers-boekhandel, 100 p.; 21 cm    
Leipoldt, C. Louis "Geseënde skaduwees", gedichtenbundel met versen van 1910-1947 1949, Kaapstad    
Leipoldt, C. Louis (Pheidippides) "The ballad of Dick King and other poems", gedichtenbundel 1949, Kaapstad, Stewart, 58 p.; illus.; 22 cm    
Leipoldt, C. Louis "300 Years of Cape Wine" 1952 Kaapstad, Stewart, 230 p.; 21 cm
Tafelberg
Tafelberg, 0624006190  
Leipoldt, C. Louis "Polfyntjies vir die proe" 1963 Kaapstad
1979 Kaapstad, Tafelberg, 216 p.; 22 cm
1982
1979, 0624012204 Samenstelling van artikelen die onder de schuilnaam "K.A.R. Bonade" in "Die Huisgenoot" (1942-1947) hebben gestaan.
Leipoldt, C. Louis "Vyftig gedigte van C. Louis Leipoldt, saamgestel deur W.E.G. Louw" 1946 Amsterdam, Balkema
1951 Kaapstad, Nasionale boekhandel, 103 p.; 21 cm
1956
1976 Kaapstad, Tafelberg, 104 p.; 22 cm
1976, 0624007979  
Leipoldt, C. Louis "Slampamperliedjies" 1e druk 1936 Kaapstad, Nasionale pers, 126 p.; illus.; 18cm
2e druk 1937
4e druk 1944 Kaapstad, Bloemfontein: Nasionale pers, 126 p.; illus.; 18 cm
1952
7e druk 1974 Kaapstad, Tafelberg, 94 p.; 21 cm
1982 Tafelberg
7e druk 0624004880
0624007979
Tafelberg 1982, 0624015335
Slampamperliedjies is die naam wat Leipoldt self uitgedink het vir sekere van sy verse. Hulle is spontane en literêr-onkonvensionele digterlike "diwagasies" waarin hy as swerwende eensame van sy invalle, stemmings en vrae uitsing en klein magiese inkantasies teen die eensaamheid skryf. Baie van dié verse is vol uiterlike vreugde, maar met ’n onderliggende droefheid.
Om te dig, was vir Leipoldt ’n daaglikse bemoeiing, ’n noodsaaklike tydverdryf:

Ek sing net vir myself: uit puur verstrooiing
Maak ek slampamperliedjies net soos dié:
’n Mens moet huil of lag, moet loop of stil sit,
En ek moet versies maak, of praat met – wie?

Veral twee dinge het Leipoldt geboei: die mens en die natuur. Vir die natuur het hy ’n onvoorwaardelike, inhibisielose liefde gehad. Soos ’n kind kon hy daaroor in vervoering raak:

Geil lusern in die laagste landjie;
Geil groen blare en blomme blou;
Aalwyn rooi op die voorste randjie,
Rooi soos bloed teen die rotse grou;
Somer en son en saffier daarbowe

Geringskattend het hy sy gedigte "rympies" genoem, moontlik omdat hy bewus was van die groot teenstelling wat hulle met die verhewe woordgebruik van die toenmalige digkuns gevorm het. Leipoldt was die eerste van die vroeë digters wat die gewone Afrikaanse praattaal, volksuitdrukkings en volksliedjies in sy digkuns gebruik het. In Slampamper 79 "verdedig" hy sy versiemakery:

Weer hoor ek iemand vra – :
"Wat meen jy dan daardeur
Om sulke versies op te maak,
So sonder smaak of geur?
Wat het ons met ’n voël,
met blou of geel of groen –
Met sulke vrae, wat het ons,
Of jy ook, dan te doen?
Vertel ons iets wat deug,
Iets wat ’n mens onthou,
Iets wat ’n mens van nut kan wees,
Wat beter pas vir jou."
Ek het jou al gesê,
Ou boet, ek sing alleen:
Verstaan jy daarvan niks – nou ja,
Jy is nog nie gespeen.

Dié bundel is oorspronklik in 1936 gepubliseer en bevat slampamperliedjies uit Leipoldt se bundels Oom Gert vertel, Uit drie wêrelddele en Skoonheidstroos.

Buy this book at kalahari.net
Leipoldt, C. Louis "Moederplig", 'n toneelstuk in vier bedrywe (drama) 1980, Kaapstad, Tafelberg, 48 p.; 22 cm 0624014029 Moederplig is 'n grootliks onbekende drama deur die groot volkskrywer C. Louis Leipoldt. Dis vir die eerste keer in 1980 gepubliseer ter viering van die Leipoldt-feesjaar, en is voorsien van 'n verhelderende inleiding deur die bekende literator Merwe Scholtz.
Leipoldt, C. Louis Stormwrack 1980 Cape Town, Philip, 250 p.; 22 cm
2000 Human & Rousseau
Philip 0908396104
Human & Rousseau 0798140399
From the archives of the Valley comes this sombre group portrait of that closely-knit community, whose early history is recorded in the comic prequel, Chameleon on the gallows. Under the impact of war, the story continues here with the old patriarch, Andrew Quakerley and his adored grandson, the Storams, the Seldons and the Rekkers – loyal and familiar South African types driven into deceit, betrayal and disaster by huge international events beyond their control.

Buy this book at kalahari.net
Leipoldt, C. Louis "The C. Louis Leipoldt papers presented to the University of Cape Town Libraries : a list" 1981, Cape Town, University of Cape Town Libraries, 21 p.; 21 cm 0799204331  
Leipoldt, C. Louis "Dear Dr. Bolus: letters from Clanwilliam, London, New York & Europe written mainly during his medical education" 1979, Cape Town, Balkema, 180 p.; 21 cm 0869611054  
Leipoldt, C. Louis Driesprong: 'n bloemlesing uit die gedigte van Celliers, Totius en Leipoldt Tafelberg 0624011682  
Leipoldt, C. Louis Leipoldt's Cape cookery 1976, Cape Town, W.J. Flesh, 160 p.; illus.; 26 cm 0949989150  
Leipoldt, C. Louis "Opstelle oor Leipoldt: lesings gehou tydens 'n Leipoldt huldingsaand, oktober 1981" Universiteit van die Oranje-Vrystaat / Bloemfontein, 53 p.; 20 cm 0868861537  
Leipoldt, C. Louis "Uitgesoekte Gedigte vir Jong-Suidafrika", met aantekeninge deur die Skrywer J.L. van Schaik 1923 Pretoria, J.L. van Schaik
1931
1947
1949
   
Leipoldt, C. Louis "Die heks en die laatste aand" 1966 Pretoria, Academica, 28 p.; 22 cm
3e druk 1972 Pretoria, Academica, 28 p.; 22 cm
1977 Pretoria, Academica, 28 p.; 21 cm
1991, Tafelberg
1977 0949964832
1991 0624015769
C. Louis Leipoldt was, benewens digter, ook 'n uitstaande dramaturg - sy toneelstuk Die heks was in alle opsigte 'n baken op die pad van die Afrikaanse toneel.
Hierdie stuk het reeds in 1923 verskyn en is 35 keer herdruk. Die laaste aand het in 1930 verskyn en het al 11 vorige drukke beleef. Gesamentlik het dié twee dramas in 1944 vir Leipoldt die Hertzogprys besorg.
Die heks speel af teen die agtergrond van 'n heksejag in die Middeleeue en beeld 'n interessante tydperk in die wêreldgeskiedenis uit. Die handeling wentel om die Kardinaal wat aan die hoof van die hekseprosesse staan. Pas nadat die Kardinaal die vonnis oor die heks en haar dogter gevel het, ontdek hy dat die moeder 'n minnares uit sy verlede is en die dogter sy eie.
Die laaste aand is gebou om Leipoldt se dramatiese monoloog Van Noodt se laaste aand wat gebaseer is op 'n Kaapse legende. Die drama handel oor Martha, die blinde Maleiervrou wat Van Noodt jare lank met haar wraak agtervolg het. Hy het haar en haar ongebore seun in Java agtergelaat toe hy moes kies tussen sy liefde en sy ambisie. Nou is Van Noodt goewerneur van die Kaap en is hulle seun deur hom ter dood veroordeel.
Hierdie gesamentlike uitgawe van Die heks en Die laaste aand sal veral vir studente in die drama- en toneelkunde van historiese belang wees, trouens, enige liefhebber van die Afrikaanse drama sal dit boeiende leesstof vind.

Buy this book at kalahari.net
Leipoldt, C. Louis Uit drie wêrelddele (1923; "From Three Continents")      

BOOKS WRITTEN BY OTHER LEIPOLDT'S:

Author Title Publisher ISBN Information
Leipoldt, C.C. Die heelmaak van 'n stadsruimte 1993, Bloemfontein, Universiteit van die Oranje-Vrystaat, 38 p.; illus.; 30 x 42 cm    
Leipoldt, Esias Jeremias Aspects of the biology and control of the sheep blowfly Lucilia Cuprina (Diptera: Calliphoridae) 1996, Thesis (M.Sc.), University of the Orange Free State, 204 p.; illus.; 29 cm    
Leipoldt, Friedrich Lexikon der musischen Kèunste : Begriffe, Namen, Themen aus Musik, Malerei und Dichtung M. Pawlak 388199288x  
Leipoldt, Friedrich Stimme und Sexualitat Leipzig: 1926      
Leipoldt, Gabrielle Zur Biologie DES Phytopathogenen Pilzes Gerlachia Nivalis (Erreger DES Schneeschimmels): Molekularbiologische Untersuchungen an Verschiedenen Feldisolaten 1987 April, Balogh Scientific Books 3443590101  
Leipoldt, J. & Morenz, B. Heilige schriften. Betrachtungen zur Religionsgeschichte der Antiken Mittelmeerwelt. Leipzig, 1953      
J. Leipoldt, A. Adam, A.J. Arberry, E.L. Dietrich, J.W. Fuck Religionsgeschichte Des Orients in Der Zeit Der Weltreligionen 1961 Leiden, Brill, 554 p.; illus.; 24 cm
1997 Brill Academic Publishers
1997, 9004008640  
Leipoldt, Johannes Umwelt des Urchristentums, in 3 Bdn., Bd.1, Darstellung des neutestamentlichen Zeitalters   3374000215  
Leipoldt, Johannes Umwelt des Urchristentums, in 3 Bdn., Bd.2, Texte zum neutestamentlichen Zeitalter   3374000223  
Leipoldt, Johannes Umwelt des Urchristentums, in 3 Bdn., Bd.3, Bilter zum neutestamentlichen Zeitalter   3374000231  
Leipoldt, Johannes Jesus und Paulus - Jesus oder Paulus? Ein Wort an Paulus' Gegner" 1936, Leipzig, Dörffling    
Leipoldt, Johannes Das Evangelium nach Thomas : Koptisch und Deutsch 1967, Berlin, Akademie-Verlag    
Leipoldt, J.G. "Inleiding tot die analitiese chemie" 1982, Durban, Butterworth, 124 p.; illus.; 25 cm 0409093637  
Leipoldt, Johann Gotlieb "Die bereiding en ondersoek van komplekse sianiede van tallium en verwante elemente" 1964, Bloemfontein, Universiteit van die Oranje-Vrystaat, 111 p.; illus.; 33 cm 0409093637  
Leipoldt, Johann Gotlieb "'n Studie van die bereiding en kristalstrukture van komplekse tetra- en heksasianoverbindings met verskillende mono-, di-, en trivalente katione" 1969, Bloemfontein, Universiteit van die Oranje-Vrystaat, 220 p.; illus.; 30 cm    
Leipoldt, W. & G.W. Sannes & P. Hofstede de Groot "Geschiedenis der Christelijke Kerk, voor katechizatieën en huisgezinnen" W. Leipoldt ; vrij naar het Hoogd. door G.W. Sannes ; met een voorberigt van P. Hofstede de Groot. - 4e op nieuw verb. en verm. dr. - Groningen : bij M. Smit, 1847. - 264 p. ; in-8 cm   Link Gemeentearchief Amsterdam

BOOKS WRITTEN ABOUT LEIPOLDT'S:

Author Title Publisher ISBN Information
Kritzinger, Matthys Stefanus Banjamin "Tien uitgesoekte kortverhale" 1945, Pretioria, J.L. van Schaik   Inhoud: Moedersmart, deur Gustav S. Preller - Diep rivier, deur Eugene N. Marais - Ou Loek, deur J. van Bruggen - Die grys kat, deur C. Louis Leipoldt - Die putgrawer, deur Leon Mare - Witkwas, deur E. B. Grosskopf - Wit rose, deur C.M. van den Heever - Matteo en Leonardo, deur Willem C.W. Kamp - Afgronde, deur P. de V. Pienaar - Lyding, deur Kootjie v.d. Heever.
Du Toit, S.W.R. "Christiaan Frederick Louis Leipoldt, 28 Des. 1980-12 April 1947: bibliografie" 1947, Kaapstad, Universiteit van Kaapstad, Skool vir Biblioteekwese    
Van Bruggen, J.R.L. "Geseende skaduwees" 1949, Johannesburg, Afrikaanse pers-boekhandel, 114 p.; 22 cm    
Merwe, Jaco van der "Vier uitgesoekte eenbedrywe" met 'n historiese oorsig van die Afrikaanse drama 1949 Johannesburg, Afrikaanse Pers-boekhandel, 158 p.; foto's; 18 cm
13e druk 1971 Johannesburg, A.P.B., 124 p;. 22 cm
1976 Johannesburg, Afrikaanse Pers-boekhandel, 126 p.; 21 cm
  Inhoud: Bo die kranse, deur H.A. Fagan- Alle paaie lei na Rome, deur Uys Krige - Waai, westewind, deur W.A. de Klerk - Die byl, deur C. Louis Leipoldt.
Malan, David Johannes "Die mens, Leipoldt" soos ons hom uit sy eerste twee digbundels leer ken 1950, Pretoria, Universiteit    
Viljoen, J.M.H. "'n Joernalis vertel" met jeugherinneringe van C. Louis Leipoldt 1953, Kaapstad, Bloemfontein / Nasionale boekhandel, 195 p.; illus.; 21 cm    
Kromhout, Jan "Leipoldt as digter" 1954, Pretoria, J.L. van Schaik, 332 p.; 23 cm    
Burgers, Marius Philip Oliviera "C.L. Leipoldt; 'n studie in stof-keuse verwerking en ontwikkeling" 1960, Kaapstad, Nasionale boekhandel, 335 p.; 21 cm    
College of careers "Aantekeninge oor "Die heks" van C.L. Leipoldt" 1967, Kaapstad, College of careers 079850384X  
Strydom, Leon "'n Studie van C. Louis Leipoldt se Slampamperliedjies" 1969, Stellenbosch, Universiteit, 147 p.; 33 cm    
Beukes, Gerhard Johannes "Nuwe eenbedrywe", ses eenakters 1952 Pretoria, Van Schaik, 178 p.; 19 cm
1960 Pretoria, Van Schaik, 179 p.; illus.; 19 cm
1975 Pretoria, Van Schaik, 159 p.; illus,; 21 cm
1975 0627001262 Inhoud: Die kroon op sy hoof, deur H.A. Fagan - Eerwaarde Penniklein, deur Mikro - Jannie, deur C. Louis Leipoldt.- Die bittere pad, deur Paul Roubaix - Dienie speel toneel, deur Helene Pienaar-de Klerk - Kwartet, deur Gerhard J. Beukes.
Brink, Andre Philippus "Die hamer van die hekse", 'n drama in ses episodes gebaseer op "Die heks" van C. Louis Leipoldt 1976, Kaapstad, Tafelberg 0624007650  
Louw, W.E.G. "Driesprong: 'n bloemlesing uit die gedigte van Celliers, Totius en Leipoldt" 1978, Kaapstad, Tafelberg, 119 p.; illus.; 21 cm 0624011682  
Pieter W. Grobbelaar "Die issiegrimmiebonso" 'n keur van sy beste kinderverse en kinderverhale 1980, Kaapstad, Tafelberg, 81 p.; illus.; 22 cm 0624013634  
Veldsman, Peter "Eet saam met Leipoldt" 1980, Kaapstad, Tafelberg, 59 p.; illus.; 17 x 18 cm 0624014800  
Kannemeyer, John Christoffel "Versamelde gedigte" 1980, Kaapstad, Tafelberg, 556 p.; 22 cm 0624014118 (linne)
0624012905 (standaard)
 
Nienaber, P.J. "Leipoldt in beeld en woord" 1980, Johannesburg, Perskor, 143 p.; illus.; 25 cm 0628017251 Hersiene uitgawe van "Leipoldt, eensame veelsydige" by geleentheid van Leipoldt se honderdste verjaarsdag op 28 Desember 1980.
Faul, Lourens "Ek sing van die wind", Leipoldt-verse vir gemengde koor getoonset deur Lourens Faul in opdrag van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie 1980, Johannesburg, Dalro, 64 p.; 30 cm 0869642634  
Fensham, F.C. / 7de Skrywerskongres "Van Leipoldt tot letterkundige kritiek: referate gelewer tydens die sewende vyfjaarlikse landswye Skrywerskongres en Leipoldtfees gehou te Stellenbosch op 19 en 20 September 1980" 1980, Pretoria, Die Skrywerskring 0620061979  
Scholtz, Merwe "Leipoldt 100" 'n bundel opstelle vir die Leipoldt gedenkjaar 1980 1980, Pretoria, Die Skrywerskring, 140 p.; 22 cm 0624014045  
Bender, Anna "So sing die hart", getoonsette verse van C. Louis Leipoldt 1980, Johannesburg, Dalro, 1 stempartituur, 184 p.; 30 cm   Songs and piano.
Bender, Anna "So sing ook die hart", getoonsette verse van C.Louis Leipoldt versamel deur Anna Bender in opdrag van DALRO en SAMRO 1980, Johannesburg, Dalro, 184 p.; 30 cm 0869642646 Vir stem en klavier.
Grove, Alwyn Petrus "O'Callaghan se waatlemoen en ander verhale" 1980, Kaapstad, Tafelberg, 145 p.; 22 cm 0624014207  
College of Careers. Cape Town "Aantekeninge oor Ontmoeting by Dwaaldrif" 1984, Kaapstad, Die Kollege, 30 p.; 19 cm 0798505729  
Mieny, C.J. Leipoldt en Marais: onwaarskynlike vriende 1988, Groenkloof, J. Leotter Publikasies, 98 p.; illus.; 23 cm 1988 1988062012111x
062012122x
 
Grobbelaar, Pieter W. "C. Louis Leipoldt: 28 December 1880 - 12 April 1947" uit de serie Skrywers in beeld, deel 4. 1988, Kaapstad, Tafelberg 0624010996  
Kannemeyer, John Christoffel "Literere causerie: kritise opstelle oor die literatuur en oor eie agtergrone" 1990, Kenwyn, Jutalit, 103 p.; 21 cm 0702124362  
Joubert, Elsa Gordel van smarag: 'n reis met Leipoldt 1997, Tafelberg 0624036065  
Gerrit Komrij "De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten" 1999, Amsterdam, Bert Bakker 9035120418 - Contains 11 poems from CL Leipoldt according to Egoli
- Bookreview
Kannemeyer, J.C. "So blomtuin - vol van kleure. Leipoldt oor Clanwilliam" 1999, Kaapstad, Tafelberg, 58 p.; illus.; 21 cm 0624037371  
Kannemeyer, J.C. "Uit die skatkis van die slampamperman Leipoldt" 1999, Kaapstad, Tafelberg, 375 p.; 23 cm 0624037398  
Kannemeyer J.C. "Leipoldt: 'n Lewensverhaal" 1999, Kaapstad, Tafelberg 062403738X - Info about the book at Egoli
- http://www.afrikaans.com/av6216.html
- http://www.q.co.za/culture/books/990504-leipoldt.htm
- http://www.mg.co.za/mg/books/9909/990915-leipoldt.html

Buy this book at egoli

SOURCE(S):
http://www.uovs.ac.za/
Free counter and web stats